1 reviews | Active since Jun 2016

20 Jun 2016, 07:36

Engen NO STOP

13 Junie 2016

Prinshof Motors ENGEN pateties. Om Engen se naam so weg te gooi!!!

Stop juis om gou die ruskamer te gebruik en gooi sommer gou brandstof in en kry n koeldrank. My man staan met sy petrol kaart by een teller en ek en my seun met ander goed by ander teller. Die man het reeds sy brandstof opgelei en die vrou was nog besig met my goed toe sit sy brandstof sommer by en vertel vir my ja ek moet kyk wat sy doen nie op my foon wees nie.

GENADE met n vol blaas oor die toilette vol bruin gesmeerde papier le die water uitloop by die toilet deur en dit n vreeslike gesondheids risiko is selfs vir die werkers om te gebruik sal sy my eers aanvat oor sy petrol bygesit het.

Sy lieg oor waar die bestuurder is want ek gaan soek hom na almal weier om hom te roep buite waar sy se hy is.

Kom buite word daar gese hy is binne en selfs die joggie besluit hy sal hom noe roep nie.

Terug in stap ek na die man wat ek paar min voor dit in n kantoor gesien het en vra v bestuurder. Hy wil toe eers weet vir wat voor hy se die bestuurder is besig met n hearing.

En terloops se hy vir my hoef hulle geen ruskamer te he nie. Nou great se dan die plek is walglik so moennie gebruik maar jy stuur nie iemand by so dump in nie.

Oor die personeel reken hy ek moet maar wag tot die bestuurder klaar is met so uiterse arrogante houding.

En toe ek se ek kan nie sal dan maar dit aangee toe reken die verskoning van n man ja doen dan so.

Die plek is pateties. Die personeel en alles is pateties. Ek hoop regtig nie ENGEN laat die standaard toe om met hulle naam gepaard te gaan nie.

Ek gaan staan eerder sonder brandstof as wat ek die plek ooit weer support.

0
Replies (2)
Engen Petroleum
Engen Petroleum's reply20 Jun 2016, 12:53
Official

Ons vra onverskoning vir enige ongerief. U klagte is deur gestuur na die eienaar asook die area bestuurder vir verdere inligting.

Ons hoop dat U 'n Engen petroleum klient sal bly.

Die Uwe

Engen Kliente Dienste

********** 436

Best regards,

's update20 Jun 2016, 21:19
Reviewer Update

Kan die eienaar of area bestuurder my asb laat weet wat aangaan en wat gedoen word. In my lewe nog nooit so klomp werkers gesien wat net 'n veer voel nie.

My ebucks het my altyd by engen gehou en dit was nie te bad nie. Soms nogal een van die beste garages gewees maar die laaste tyd..... Sjoe