JS
Johan S
1 reviews | Active since May 2020
17 Nov 2021, 08:36
Engen - Grasmere 1 Stop South
Ek het op 12 November 2021 by Engen - Grasmere 1 Stop South gestop. Dit was redelik besig en as gevolg daarvan het die eienaar self uitgekom en kom help petrol ingooi. Die diens was vinnig, vriendelik en goed en die perseel en geriewe was netjies en skoon. Dis maklik om iemand aan te vat oor swak diens, en ek doen dit, maar in die geval moet ek regtig 'n kompliment gee, en veral vir die eienaar, ek was beïndruk en verras. Met sulke diens kan mense regtig daar stop.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)