AH
Andre H

1 reviews | Active since Aug 2022

29 May 2026, 11:16

Uitstekende dienste

DIe dienste wat ek sover ontvang het is uitstekend en al die mense wat my al gebel het om te help is baie behulpsaam en vriendelik. Die hulp na ure is ook rerig baie goed hulle is altyd beskikbaar na ure en is altyd bereid om te help. Dankie vir al die hulp.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply29 May 2026, 11:18
Official
Good day Andre
Thank you for the great feedback. Progress is earned daily, stay disciplined.
Encompass Team