AR
ALMA R

1 reviews | Active since May 2026

08 May 2026, 08:50

Uitstekende dienste

Die Encompass sagteware was baie userfriendly. En die opleiding was rerig baie goed sover en hulle is vriendelik en behulpsaam. Die support span is ook altyd beskikbaar en kom baie vinnig terug na n mens toe en hulle maak seker hulle help jou met alles.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply08 May 2026, 09:56
Official
Good day Alma
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Encompass Team