WN
Wouter N

1 reviews | Active since Sept 2026

07 Sept 2026, 10:57

Uitstekende diens van die tegnikus af

Uitstekende diens van die tegnikus af. Hy was betyds, baie vriendelik en professioneel deur die hele proses. Dit was lekker om iemand te kry wat sy werk ernstig opneem en kliënte goed behandel. Baie dankie vir die goeie diens!

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply07 Sept 2026, 11:11
Official
Good day Wouter
Thank you very much for the great review. 
Remember, financial intelligence is one investment you can never lose. 
Encompass Team