DF
Derick F

1 reviews | Active since Sept 2026

14 Sept 2026, 18:14

Uitstekende diens en professionele ondersteuning

Ek is baie tevrede met die uitstekende diens wat ek van Encompass ontvang het met die opstel van my rekening. Ek wil graag spesifiek vir **Ruan** bedank vir sy professionele benadering en die tyd wat hy geneem het om alles deeglik aan my te verduidelik.

Ek wil ook vir Quinton bedank vir die uitstekende opleiding en ondersteuning. Albei was uiters professioneel, behulpsaam en vriendelik, en ek het deur die hele proses goed ingelig en ondersteun gevoel.

Baie dankie aan die Encompass-span vir die uitstekende diens!

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply15 Sept 2026, 07:08
Official
Good day Derick
Thank you for your amazing review! The market may go up and down, but your knowledge and confidence should only go up! We’re excited to be part of your journey.
Encompass Team