JS
Johan S

1 reviews | Active since Nov 2025

03 Sept 2026, 17:23

Sessies in my eie taal

Die tegnikus is baie behulpsaam en maak seker ons verstaan die onderwerp. Dis lekker om in my eie taal en eie pas gehelp te word. Met die hulp van julle sal ek hoopelik binnekort op my eie angaan.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply03 Sept 2026, 21:03
Official
Good day Johan
Thank you very much for the great review. 
Remember, don't judge a day by the harvest you reap but the seeds that you plant.  
Encompass Team