SL
Samantha L

1 reviews | Active since Mar 2026

25 Mar 2026, 19:25

Professioneel en Formeel

Uitstekende na-ure telefoniese ondersteuning. Die diens was uiters professioneel en die bereidwilligheid om te help het werklik uitgeblink. Daar is nog baie om te leer, maar met hierdie vlak van bystand is ek vol vertroue dat ons dit sal bemeester.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply25 Mar 2026, 20:48
Official
Baie dankie vir die terugvoer Samantha.

Dis verblydend om te lees dat jy tevrede is met die diens en kan jy verseker wees van die support span se bereidwilligheid om geduldig die pad saam jou te stap.


Best regards,