AV
Anton V

1 reviews | Active since Jun 2024

09 Jun 2026, 11:44

Persoonlike tegnikus

5 ster ervaring! Die ondersteuning en opleiding is uitstekend, en veral die diens van my persoonlike tegnikus is van topgehalte. Dit voel regtig of ek werklike vordering maak elke keer wanneer ons deur die werk gaan en stap vir stap ***us op die areas waar ek sukkel. Die manier van verduideliking en ondersteuning maak ’n groot verskil en maak alles maklik verstaanbaar en toepaslik. Hoogste aanbeveling!

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply09 Jun 2026, 11:50
Official
Good day Anton
Thank you very much for the great review. 
Remember,  never underestimate the investment you make in yourself. 
Encompass Team

Best regards,