T(vN
Thomas (Louis) van Niekerk

1 reviews | Active since Jan 2025

03 Jun 2026, 12:20

Opleiding teen my pas

Baie dankie vir al die geduld en touwysmaak gedurende ons sessies. Die tegnici doen regtig baie moeite om seker te maak dat ons teen ons eie pas leer. Ek waardeer dit opreg en sal die program beslis vir almal aanbeveel.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply04 Jun 2026, 07:24
Official
Good day Thomas
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember, talent is a pursued interest. Anything that you are willing to practice, can be mastered. 
Keep going!
Encompass Team