HD
Hannes D

1 reviews | Active since May 2024

07 Apr 2026, 16:16

My encompass Support review

Ek moet se die encompass support ouens help n mens rerig altyd baie mooi en hulle verstaan altyd baie goed as n mens met hulle praat, en hulle het ook baie geduld en ek waardeer dit rerig baie en hulle is rerig baie goed met hulle dienste en altyd op tyd.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply08 Apr 2026, 06:49
Official
Good day Hannes
Thank you very much for the great review. 
Remember, financial intelligence is one investment you can never lose. 
Encompass Team