PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2014

23 Mar 2026, 18:13

my encompass review

Ek moet se die opleiding wat ek kry van encompass support af is rerig baie goed en hulle is altyd daar vir die sessie en kan al n mens se vrae beantwoord en wanneer jy nog vrae het na die sessie is hulle altyd daarso om te help met uitstekende dienste 24/7.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply24 Mar 2026, 06:50
Official
Good day Paul
We value your positive feedback. At Encompass, we build confidence through knowledge, results follow clarity.
Encompass Team