DB
Dawid B
1 reviews | Active since Apr 2010
09 Mar 2026, 16:38
My encompass review
Die support en dienste is rerig vinning en hulle help n mens baie mooi, en die tegnikus wat by my was om my te help met my encompass sagteware was baie vriendelik en het al my vrae beantwoord. rerig baie goeie diens van encompass se ouens af.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Encompass's replyOfficial
09 Mar 2026, 21:00Dawid,
Dankie dat jy hierdie positiewe terugvoer deel.
Dis lekker om te lees dat jy die diens;
Vriendelik, doeltreffend, en goed ervaar.
****ak asb die span met enige vrae.
Encompass
Dankie dat jy hierdie positiewe terugvoer deel.
Dis lekker om te lees dat jy die diens;
Vriendelik, doeltreffend, en goed ervaar.
****ak asb die span met enige vrae.
Encompass
Encompass's reply09 Mar 2026, 21:00
Official
Dawid,