MB
Marius B

1 reviews | Active since Sept 2022

10 Apr 2026, 10:19

My encompass review

Die nuwe encompass sagteware is rerig baie goed en ook baie vinniger ek geniet om dit te gebruik, En ook die opleiding is baie goed almal met wie ek gewerk het is baie vriendelik en behulpsaam, dankie vir al die bystaan.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply10 Apr 2026, 10:22
Official
Good day Marius
Your kind words fuel our passion for financial education! Success in the market starts with knowledge, and you’re on the right track—keep believing in yourself!
Encompass Team