CP
Christiaan P

1 reviews | Active since May 2023

19 Mar 2026, 21:49

Lekker laat aand sessies.

Ek is baie tevrede met die diens wat ek ontvang die tegnikuste is baie behulpsaam en die sessie word aangebied op tye wat help al is dit in die aande. Sagteware was n uitdaging maar met hulp is dit n lekker program. Discord is n goeie hulp middle.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply20 Mar 2026, 07:14
Official
Good day Christiaan
Your kind words fuel our passion for financial education! Success in the market starts with knowledge, and you’re on the right track—keep believing in yourself!
Encompass Team