VT
Viggo T

1 reviews | Active since Jun 2026

09 Jun 2026, 10:28

Heel tevrede met Encompass.

Ek is heel tevrede met die diens en opleiding wat ek ontvang. Ek vind die inligting baie helpvol en die mense wat my help is altyd baie professioneel en vriendlik. Ek sien uit na die toekoms by Encompass.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply09 Jun 2026, 10:29
Official
Good day Viggo
Thank you very much for the great review. 
Remember,  price is what you pay, value is what you get. 
Encompass Team