NS
Nicholas S
1 reviews | Active since Sept 2026
07 Sept 2026, 15:16
Goeie opleiding
Baie goeie kennis van die produk en het al my vrae mooi geantwoord. Sy optrede is baie profesioneel en hy verduidelik op 'n vlak dat ek wat nie baie kennis het nie goed kan verstaan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Encompass's replyOfficial
07 Sept 2026, 15:42Nicholas,
Dankie dat jy jou ondervinding deel.
Ons sien uit om die pad saam met jou te stap en moet asb nie huiwer om die support span te ****ak indien jy enige hulp nodig het nie.

Encompass's reply07 Sept 2026, 15:42
Official
Nicholas,