BM
Boela M

1 reviews | Active since Aug 2025

12 Mar 2026, 09:15

Gelukkige Klient

Ek is ’n baie gelukkige kliënt by Encompass. Die span help my nie net met live trading nie, maar ook met deeglike analise wat my help om ingeligte besluite te neem. Hulle ondersteuning en kennis maak ’n groot verskil in my trading, en ek voel altyd dat ek goeie leiding kry. Ek kan Encompass beslis aanbeveel vir enigiemand wat hul trading na die volgende vlak wil vat.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply12 Mar 2026, 09:16
Official
Good day Boela
Thank you very much for the your review. 
Remember that we are here to assist at any point assistance, so please do not hesitate  to call us any time. .
"Work until your idols become your rivals" 
Encompass Team