H
Hendrik

1 reviews | Active since Dec 2023

09 Mar 2026, 15:34

Gelukkige klient

Ek het onlangs by Encompass aangesluit en my ervaring tot dusver was baie goed. Die tegnikus wat by my huis gekom het, was vriendelik en professioneel, en het alles mooi verduidelik. Die ondersteuningspan is ook baie behulpsaam en altyd gereed om te help wanneer ek vrae het of hulp nodig het.

Ek is baie tevrede met die diens en sal Encompass met vertroue vir ander aanbeveel.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply09 Mar 2026, 21:46
Official
Hendrik,

Dit is fantasties om te hoor! Dit klink of jy presies die tipe ervaring gehad het waarna ons streef.

****ak asb die support span wat altyd die nodige tyd met jou sal spandeer om navrae behoorlik te verduidelik.

Encompass