JvdW
Jasper van der Walt

1 reviews | Active since May 2026

18 May 2026, 16:15

Gelukkige Klient

Ek is baie gelukkig as ’n nuwe kliënt van Encompass. Die ondersteuning en diens wat ek ontvang het, was vinnig, professioneel en baie behulpsaam. Hulle span laat mens welkom voel en help graag waar nodig. Ek sien uit daarna om nog lank van hulle diens gebruik te maak. Beslis aan te beveel.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply19 May 2026, 07:07
Official
Good day Jasper
Thank you very much for the great review. 
Remember, don't judge a day by the harvest you reap but the seeds that you plant.  
Encompass Team