jH
johan H

1 reviews | Active since Apr 2026

13 Apr 2026, 11:43

Gelukkige Klient

As ’n nuwe kliënt het ek ’n baie goeie ervaring met Encompass gehad. Die tegnikus wat alles opgestel het, was vriendelik en baie behulpsaam, en het seker gemaak alles werk reg. Die ondersteuning wat ek ontvang is uitstekend en vinnig. Ek sal Encompass beslis aanbeveel.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply13 Apr 2026, 11:47
Official
Good day Johan
Thank you for the kind words. Smart investing starts with informed thinking, and we’re glad to be part of that foundation.
Encompass Team