IL
Inus L

1 reviews | Active since May 2023

19 Mar 2026, 10:15

Gelukkige Klient

Ek is baie gelukkig met die diens wat ek by Encompass ontvang het. Die span is professioneel, vriendelik en help vinnig. Ek sal hulle beslis aanbeveel!

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply19 Mar 2026, 15:33
Official
Inus,

Baie dankie vir die resensie! 

Dit is vir ons verblydend om te lees dat jy so gelukkig is met die diens by Encompass en sal ons dit met ons support span deel.

Ons span streef daarna om professionele, vriendelike diens te lewer.

Ons waardeer jou bereidwilligheid om ons aan te beveel.

Reik asb enige tyd uit indien jy verdere hulp kort.