TS
THIRSTON S

1 reviews | Active since Mar 2026

26 Mar 2026, 14:36

Encompass Support

Die encompass sagteware is rerig baie maklik om te verstaan en n mens kan maklik met dit werk. Die opleiding is baie verstaanbaar en alles word rerig baie goed verduidlik aan my en almal wat my sover gebel het is behulpsaam en vriendelik.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply26 Mar 2026, 14:46
Official
Thirston,

Dankie vir die terugvoer en dat jy die sisteem maklik vind om te verstaan en gebruikersvriendelik vind. 

Ons support span is daar om jou te help en kan jy enige tyd hulle ****ak vir hulp.

Best regards,