RB
RONELL B

1 reviews | Active since Mar 2022

01 Sept 2026, 11:24

Encompass Ervaring was wonderlik so ver!

My ervaring so ver was wonderlik. Ek sien uit na die toekoms en ek kan nie wag vir my eerste live trade. Ek hou baie van die feit dat die span by Encompass alles baie maklik en verstaanbaar maak vir my. Ek sal beslis Encompass kan aanbeveel vir enige iemand.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply01 Sept 2026, 12:38
Official
Good day Ronell
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember to never ask if your dream is crazy, rather ask if it is crazy enough. 
Encompass Team