ES
Evert S

1 reviews | Active since Oct 2025

16 Apr 2026, 08:09

Encompass: Baie goeie diens

Ek is baie bly om n lid te wees by Encompass. Die span help my om n sukses te maak en meer effektief te wees op die mark. Ek geniet baie die opleiding sessie en die mense wat my help is altyd vriendelik en professioneel.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply16 Apr 2026, 08:14
Official
Good day Evert
We appreciate the feedback. Momentum is built, not found, keep moving forward.
Encompass Team