KZ
Koos Z
1 reviews | Active since Mar 2026
12 Mar 2026, 16:30
Encompass
Ek het ’n baie goeie ervaring gehad van begin tot einde. Die konsultant wat die produk aan my verkoop het, was baie professioneel en vriendelik, en het alles mooi en duidelik aan my verduidelik. Die tegnikus wat die opleiding gedoen het, was ook uitstekend – baie kundig, geduldig en het seker gemaak dat ek alles goed verstaan. Die hele proses was glad en die diens was uitstekend. Ek sal hulle beslis aanbeveel vir enige iemand wat goeie ondersteuning en kwaliteit opleiding soek
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Encompass's replyOfficial
13 Mar 2026, 06:56Good day Koos
Thank you very much for the great review.
Remember, in investing, what is comfortable is rarely profitable.
Encompass Team
Thank you very much for the great review.
Remember, in investing, what is comfortable is rarely profitable.
Encompass Team
Encompass's reply13 Mar 2026, 06:56
Official
Good day Koos