SB
Sunandi B

1 reviews | Active since Apr 2026

28 Apr 2026, 12:40

Die Encompass-opleiding was baie professioneel en goed aangebied

Die Encompass-opleiding was baie professioneel en goed aangebied. Alles is stap vir stap verduidelik en dit het dit maklik gemaak om te verstaan. Ek het baie nuwe kennis opgedoen wat ek direk in my werk kan toepas. Dit was beslis die moeite werd.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply28 Apr 2026, 12:41
Official
Good day Sunandi
Thank you very much for the great review. 
Remember, an investment is knowledge pays the best interest. 
Encompass Team