JV
Jacolin V

1 reviews | Active since Jul 2024

08 Jun 2026, 13:21

Dankie vir al die hulp.

Ek wil se ek is sover baie gelukkig met al die dienste wat ek sover ontvang het.Hulle is altyd vinning om n mens te ****ak en is altyd bereid om te help en is altyd vriendelik. Ek het geen probleem met encompass se dienste.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply08 Jun 2026, 13:22
Official
Good day Jacolin
Thank you very much for the great review. 
Remember, don't judge a day by the harvest you reap but the seeds that you plant.  
Encompass Team