rN
rochelle N

1 reviews | Active since May 2024

10 Jun 2026, 11:49

Dankie vir al die hulp

Ek moet se die hulp wat nog al die pad gekry het is rerig baie goed. Veral na Trade Nation was hulle vinnig om n oplossing te kry sodat ek kan aanhou trade. Ek is baie gelukkig met al die hulp wat ek sover ontvang het en die bystaan.Rerig baie dankie vir alles wat Encompass se support span vir ons doen.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply10 Jun 2026, 11:52
Official
Good day Rochelle
Thank you for your positive feedback! At Encompass, we believe success in the stock market is built on knowledge, patience, and persistence—keep reaching for your goals!
Encompass Team