BvdM
Bouwer van der Merwe

1 reviews | Active since Jan 2025

02 Jun 2026, 09:51

Beste dienste

Die dienste wat ek sover by almal gekry het van die encompass support span is rerig baie goed en hulle is altyd op tyd vir die sessies en bereid om te help. Dankie vir al julle hulp en bystaan.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply02 Jun 2026, 10:00
Official
Good day Bouwer
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Encompass Team

Best regards,