PS
Peet S

1 reviews | Active since Sept 2026

08 Sept 2026, 12:17

Baie tevrede met die diens

Baie tevrede met die diens. Die tegnikus was betyds, professioneel en het regtig moeite gedoen om my te help. Hy het al my vrae beantwoord en seker gemaak dat alles vir my duidelik is. Uitstekende diens en ondersteuning!

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply08 Sept 2026, 12:42
Official
Good day Peet
 Thank you very much for the great review. 
 Remember, in investing, what is comfortable is rarely profitable. 
 Encompass Team