TW
Tobias W

1 reviews | Active since Apr 2024

27 Mar 2026, 10:13

Baie goeie support en opleiding van encompass af

Ek moet se die opleiding was vir my nog al die pad rerig baie goed, en my persoonlike tegnikus wat ek altyd by die kantoor kom sien doen rerig moeiete om my te help om alles mooi te verstaan, en seker te maak ek kom reg met alles, baie dankie aan encompass se support vir al die hulp en bystaan.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply27 Mar 2026, 10:17
Official
Good day Tobias
We appreciate your review. The strongest investment strategy is belief backed by action.
Encompass Team