RM
Roelof M

1 reviews | Active since Apr 2025

07 May 2026, 14:55

Baie goeie ondersteuning

Ek moet se ek is rerig baie gelukkig met al die dienste wat ek sover ontvang het vanaf die ondersteunings span van encompass. Ek moet se hulle is altyd op tyd vir die opleiding en ook hulle is altyd beskikbaar as jy hulle nodig het vir opleiding.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply07 May 2026, 15:31
Official
 Dit is wonderlik om te hoor dat u tevrede is met die diens wat u van die Encompass support span ontvang.

Wees verseker dat die span, toegewyd is en daar is vir wanneer u hulle nodig het.