LN
Leon N

1 reviews | Active since Nov 2025

28 Apr 2026, 18:37

Baie goeie dienste

Die Encompass sagteware is baie nice wanneer dit kom by trading ek het al baie geleer van die trading af, en die opleiding is rerig baie goed nog elke keer nadat ek met die encompass support span gepraat het verstaan ek alles beter en baie goed maak meer sin en ook hulle kan altyd my vrae beantwoord,Ek sal graag encompass aanbeveel ek het reeds al klaar

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply29 Apr 2026, 07:17
Official
Good day Leon
Thank you very much for the great review. 
Remember,  never underestimate the investment you make in yourself. 
Encompass Team