SK
Stephan K

1 reviews | Active since Oct 2025

02 May 2026, 09:00

baie goeie dienste

Die opleiding is rerig baie goed en ons sou nooi met alles kon regkom sonder die hulp van die die encompass support span. Ek moet ook se dat hulle altyd vriendelik en behulpsaam was.Ons sal beslis encompass aanbeveel veral aan afrikaans sprekende mese vir die veit dat jy kan alles leer in jou moeder taal

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply02 May 2026, 17:36
Official
Good day Stephan
Thank you for your amazing review! The market may go up and down, but your knowledge and confidence should only go up! We’re excited to be part of your journey.
Encompass Team