NJCH
Nicolaas Jacobus Cornelius Human

1 reviews | Active since Aug 2026

25 Aug 2026, 16:25

Baie goeie diens... sover

Tegnikus was professioneel en het het alles baie goed verduidelik. Die sagteware is baie gebruikersvriendelik. Met genoeg oefening kan dit goeie voorbereiding wees vir die werklike ding. Die telefoniese tegnikuste is ook baie behulpsaam.

0
Replies (1)
Encompass
Encompass's reply26 Aug 2026, 07:03
Official
Good day Nicolaas
Thank you very much for the positive review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
If we don’t change, we don’t grow. If we don’t grow, we aren’t 
really living.
Encompass Team