AT
Andre T

1 reviews | Active since Jul 2022

28 Apr 2026, 16:31

Altyd goeie sessies

Middag. My tegnikus wat my bystaan met die opleiding vir die koop en verkoop van aandele op die geld mark is baie hulpvaardig en ek waardeer dit baie om met so n persoon saam te werk. Sien uit na elke sessie wat ons het . hoop ek sal eendag suksesvol wees net meer aandag gee aan die "candlesticks"

0
Replies (2)
Encompass
Encompass's reply28 Apr 2026, 16:34
Official
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Dit is belangrik om een-tot-een-opleiding by te woon, aangesien daar dan aan u spesifieke vrae aandag gegee kan word.

Geniet die toekomstige sessies.
AT
Andre T's update28 Apr 2026, 19:00
Reviewer Update
Dankie ek geniet al my sessies