jB
johannes B
1 reviews | Active since Aug 2015
27 Aug 2015, 21:29
swak diens en geen andwoorde op my rekenings
dag se man ek soek hulp van julle af het by vriende gehoor van julle . ek sukel met my rekinig ek betaal elke maand rekening en geendaar op volgende maand wys enige betalings op rekining waneer gaan kweary dan word jy gestuur van bakoord na stuur oord dan skielik kry ek i vinal notice krag gaan afge sit word en of hule doen dit net het later prepaid in gesit en dinge kom nie reg dan word daar gese ek skyld soveel diusind rand en dan betaal ek soos ooreen gekom en dan weer 2 tot ses maande geen rekining en skielik kry ek 4 en se ek skuld nog maar waar gaan my harde bloedsweet geld heen sal hulp hoog op prys stel asb en dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Emm (Ekurhuleni Metropolitan Municipality)'s replyOfficial
31 Aug 2015, 10:12Hello jan brits 2,
Kan u asseblief u volle adres asook U EMM rekening nommer vir my verskaf sodat ons op die saak kan ingaan en dit uitgesort kan kry vir U so gou moontlik
Vriendelike Groete
EMM
Kan u asseblief u volle adres asook U EMM rekening nommer vir my verskaf sodat ons op die saak kan ingaan en dit uitgesort kan kry vir U so gou moontlik
Vriendelike Groete
EMM
Emm (Ekurhuleni Metropolitan Municipality)'s reply31 Aug 2015, 10:12
Official
Hello jan brits 2,