WB
W B
1 reviews | Active since Nov 2018
15 Apr 2024, 20:07
Personeel rassisties en onvriendelik, maar ligpunt in tydverloop
Boksburg lisensie departement - personeel rassisties en onvriendelik, geen rigting aanwysing of behoorlike kennisgewing borde nie , kon darem my nuwe bestuurslisensie kaart binne 10min afhaal :-)
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)