AH
Almanda H
1 reviews | Active since Apr 2013
29 Jan 2018, 18:57
Moes meer betaal as die bedrag op my lisensie papier ontvang
Vandag twee van my lisensies gaan uithaal en moes op elkeen R30 meer betaal. Ek gaan oplees en volgens die berig gaan ons eers van 1 Februarie 2018 die ekstra bedrag betaal. Wil graag weet hoekom het die kasier my gemaak om die ekstra geld te betaal en my lisensie papier het ook nog net die bedrag gewys sonder die ekstra R30. So ek moes vir een kar R72 betaal in plaas van R42.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)