1 reviews | Active since Jan 2011
Ek het op 30 Nov 2017 R500 se krag by PnP Elspark gekoop en net R225.28 gekry maar die balans het Ekurhuleni Germiston gehou. Ek het probeer bel maar 'n onbegonne taak. Ek het 'n epos gestuur met Kwitansie maar is geignoreer. Ek is 'n pensionaris en het nie geld om net weg te gee nie. Kan u uitvind wat die probleem is. Koopkragnommer ********** 3185
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.