AB
Andries B

1 reviews | Active since Mar 2009

15 Feb 2022, 03:56

Uitstekende diens

Ek wil graag aan die personeel van Ecomed Krugersdorp en veral Landi baie dankie sê vir die uitstekende diens wat my familie by julle gekry het. Julle het tot uitgekom hospitaal toe en vir ons gewys hoe die suurstof masjien werk en ons dit moet gebruik. Julle is baie hulpvaardig, vriendelik en het 'n hart van goud. Sal julle enige tyd aanbeveel. Kan julle nie genoeg bedank vir alles wat julle vir ons gedoen het.

0
Replies (1)
Ecomed Medical (Pty) Ltd
Ecomed Medical (Pty) Ltd's reply15 Feb 2022, 08:30
Official
Good day Andries, thank you for taking the time to leave us such an outstanding review. We will be sure to pass your kind words onto the staff.