AP
Alicia P

1 reviews | Active since May 2018

16 Aug 2019, 10:52

Uitstekende diens!

Ecomed stap die pad saam met ons vir 3 jaar en ons het nog net uitstekende diens ontvang. Ek sal hulle vir enige iemand aanbevel. John is altyd daar en baie behulpsaam, hy gee om oor sy pasiente en maak seker dat sy pasiente gemaklik is en dat my Ma kry wat sy nodig het. Baie baie dankie vir die uitstekende diens wat ons ontvang. Niks is ooit te veel moeite nie.

0
Replies (0)