SR
Suzanne R
1 reviews | Active since Oct 2015
23 Oct 2015, 08:39
Baie goeie diens
Ek moet se dat Loshni was uitsteekend. Ek het probleme gehad met my Autopage ****rak, en toe Ec3 my opgegradeer het sy my baie gehelp. Ek weet hulle doen net opgradeering vir hulle, maar sy het nogtans die extra myl geloop vir my! Baie dankie julle...
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Ec3's replyOfficial
23 Oct 2015, 08:55Hello suzievr75,
Ons is baie bly om te hoor dat Loshni goeie diens lewer! Ons sal vir haar se u is beindruk!
Geniet jou dag verder.
Clint
Ons is baie bly om te hoor dat Loshni goeie diens lewer! Ons sal vir haar se u is beindruk!
Geniet jou dag verder.
Clint
Ec3's reply23 Oct 2015, 08:55
Official
Hello suzievr75,