aB
andre B

1 reviews | Active since Dec 2016

15 Dec 2016, 11:57

Slegte Diens

<p>Ek het n Isuzu by die plek gekoop einde Augustus 2016. Eerstens het die baie se tyres nie meer loopvlak op gehad nie en hulle moes dit vervang. Met aflewering was niks van die tools (Jack,Wheelspanner ens) in die bakkie nie. Hulle moes dit kom aflaai na die tyd. Hulle het ook gese hulle laai saam al die tools my spaar sleutels af. Wel ek wag tot nou toe. Hulle het storie op storie. Hulle is vinnig om b=n bakkie te verkoop maar die diens na die tyd is baie K@**** Kyk maar met wie julle besigheid doen in die vervolg.</p>

0
Replies (0)