BB
Bianca B
1 reviews | Active since Jan 2015
29 May 2017, 15:28
Fantastiese Dies
<p>Ek is mal oor Kolher Auto. Die diens is uitstekend en die mense is vriendelik. Lang storie kort, hulle het in my kar in gebreek. Klein venster agter uitgeslaan... Soos almal weet is dit die duurste ook. Ek het die venster vervang die naweek, die maandag to bel Annetjie my (service advisor) ek moet asb die invoices vir haar bring van dat ek die venster vervang het, want sy sal dit probeer deur die warranty sit en dan vir my die geld terug gee! WOW... ek het my geld gekry... </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)