AH
Adele H
1 reviews | Active since Feb 2021
12 Feb 2021, 17:14
Swak busdienste
My ouers wat pensioenarisse is moes n bus kry in lenasia. Op die webwerf is 3 plekke aangewys waar hulle die bus moes kry. Die bus stop nie by een van die plekke nie. Daar was gebel vir pin locations waar 5 deurgegee is en nie een bestaan nie. My ouers het die bus verpas met geen refund op kaartjies nie. Dis swak en die klientediens was erg ongeskik.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)