LS
Lizet S

1 reviews | Active since Mar 2018

03 Aug 2018, 12:19

ontevrede met Duram paint

More Ek het Duram verf gekoop eerte het ek gevra vir verf wat wasbaar is soos op kan is dit bevestig self op internet is dit bevestig Duramsmart paint wall en celling sandbar is wasbaar tot my skok na die vertrek geverf is deur n gerigestreeder verfwe is dit als en belhalwe .Soos gaan nmens en koop verf wat wasbaar is en eers word n kanarie geel vir jou gegee vat terug weer eens nog nog nie reg nie die kleur is alles behalwe Sandbar waar dit n dag moes vat omnvertrk te doen is dit nou al die vyfde dag wie gaankoste dra en vir my ongerief betaal Enige Navrae ****ak Mev Scheepers ********** 58

0
Replies (0)