HT
Hermien T

1 reviews | Active since Jun 2019

19 Jun 2019, 10:04

Duram Paint

Baie ongelukkig oor diens en kwaliteit van die verf. Sukkel al 8 maande om reaksie vanaf Duram te kry. Verf is nie wasbaar nie en maak kolle. Vorige verf was 5 jaar op mure en het baie beter gelyk as die verf wat net 8 maande gelede geverf is!!!! Uiters teleurgesteld!!

0
Replies (1)
Duram Smart Paint
Duram Smart Paint's reply31 Oct 2019, 16:08
Official
Hi Hermien I hope your complaint has been sorted thanks Gary