GVdV
Gerdie Van der Vyver

1 reviews | Active since Aug 2024

28 Aug 2024, 06:45

OMG!!! DRIVE.CO.ZA HAPPINESS

OMG!!!! Wat n ervaring was dit nie!!!! Ek het vir lank gesukkel & gesoek. Inge van Drive in Irene het my n boodakap gestuur, alles so mooi verduidelik & baie geduldig gewag vir my papierwerk omdat ek so rond gehardloop het. Ek's genooi om te gaan test drive & by hulle kantore het ek soos n familie lid gevoel. Ek is die gelukkige bestuurder van n nuwe Tigger😍

Inge was uitstekend & so so behulpsaam, selfs na die tyd met al my vraagies.

Regtig een van die beste!

0
Replies (1)
Drive.co.za
Drive.co.za's reply28 Aug 2024, 08:01
Official
Good morning,

Drive is super passion and proud about the service that we deliver. 

We would like to thank you for the 5 star compliment and would like to ask for any possible friends and family that want to join the Drive Team. 

Please have many years and kilometer's of safe trips. 

Thank you for choosing drive 

Regard